Afrikaans » Slowaaks   Verlede tyd 1


81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [osemdesiatjeden]

Minulý čas 1

81 [een en tagtig]

Verlede tyd 1

-

81 [osemdesiatjeden]

Minulý čas 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
skryf pí--ť
Hy het ’n brief geskryf. Pí--- l---.
En sy het ’n kaartjie geskryf. A o-- p----- p---------.
   
lees čí--ť
Hy het ’n tydskrif gelees. Ćí--- č------.
En sy het ’n boek gelees. A o-- č----- k----.
   
neem / vat vz---- z----ť
Hy het ’n sigaret geneem. Vz-- s- c-------.
Sy het ’n stuk sjokolade geneem. Vz--- s- k---- č-------.
   
Hy was ontrou, maar sy was getrou. On b-- n------- a-- o-- b--- v----.
Hy was lui, maar sy was fluks. On b-- l------ a-- o-- b--- u-------.
Hy was arm, maar sy was ryk. On b-- c-------- a-- o-- b--- b-----.
   
Hy het geen geld nie, net skuld. Ne--- p------- a-- d---.
Hy het geen geluk nie, net slegte geluk. Ne--- š------- a-- s----.
Hy het geen sukses nie, net terugslae. Ne--- ú------ a-- n-------.
   
Hy was nie tevrede nie, maar ontevrede. Ne--- s-------- a-- n---------.
Hy was nie gelukkig nie, maar ongelukkig. Ne--- š------- a-- n--------.
Hy was nie aangenaam nie, maar onaangenaam. Ne--- s---------- a-- n-----------.