Afrikaans » Slowaaks   Verlede tyd 2


82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [osemdesiatdva]

Minulý čas 2

82 [twee en tagtig]

Verlede tyd 2

-

82 [osemdesiatdva]

Minulý čas 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Moes jy ’n ambulans bel? Mu--- s- z------ s------?
Moes jy die dokter bel? Mu--- s- z------ l-----?
Moes jy die polisie bel? Mu--- s- z------ p------?
   
Het u die telefoonnommer? Ek het dit netnou nog gehad. Má-- t-------- č----? P--- c------ s-- h- e--- m--.
Het u die adres? Ek het dit netnou nog gehad. Má-- a-----? P--- c------ s-- j- e--- m--.
Het u die stadskaart? Ek het dit netnou nog gehad. Má-- m--- m----? P--- c------ s-- j- e--- m--.
   
Het hy betyds gekom? Hy kon nie betyds kom nie. Pr----- n----? N------ p---- n----.
Het hy die weg gevind? Hy kon nie die weg vind nie. Na---- c----? N------ n---- c----.
Het hy jou verstaan? Hy kon my nie verstaan nie. Ro----- t-? N-------- m-.
   
Waarom kon jy nie betyds kom nie? Pr--- s- n------ p---- n----?
Waarom kon jy nie die weg vind nie? Pr--- s- n------ n---- c----?
Waarom kon jy hom nie verstaan nie? Pr--- s- m- n------ r-------?
   
Ek kon nie betyds wees nie, omdat daar nie ’n bus was nie. Ne----- s-- p---- n----- p------ n----- ž----- a------.
Ek kon nie die weg vind nie, omdat ek nie ’n kaart gehad het nie. Ne----- s-- n---- c----- p------ s-- n---- m--- m----.
Ek kon hom nie verstaan nie omdat die musiek so hard was. Ne------- s-- m-- p------ h---- b--- p----- h-----.
   
Ek moes ’n taxi neem. Mu--- s-- í-- t------.
Ek moes ’n stadskaart koop. Mu--- s-- k---- m--- m----.
Ek moes die radio afskakel. Mu--- s-- v----- r----.