Afrikaans » Slowaaks   Verlede tyd van modale werkwoorde 1


87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [osemdesiatsedem]

Minulý čas modálnych slovies 1

87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [osemdesiatsedem]

Minulý čas modálnych slovies 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ons moes die blomme natgooi. Mu---- s-- p------- k------.
Ons moes die woonstel opruim. Mu---- s-- u------ b--.
Ons moes die skottelgoed was. Mu---- s-- u--- r---.
   
Moes julle die rekening betaal? Mu---- s-- z------- ú---?
Moes julle ’n ingangsfooi betaal? Mu---- s-- z------- v----?
Moes julle ’n boete betaal? Mu---- s-- z------- p-----?
   
Wie moes afskeid neem? Kt- s- m---- r-------?
Wie moes vroeg huis toe gaan? Kt- m---- í-- s---- d----?
Wie moes hierdie trein neem? Kt- m---- í-- v-----?
   
Ons wou nie lank bly nie. Ne------ s-- d--- z-----.
Ons wou niks drink nie. Ne------ s-- n-- p--.
Ons wou nie pla nie. Ne------ s-- r----.
   
Ek wou nou nou net ’n oproep maak. Ch--- s-- p---- t----------.
Ek wou ’n taxi bel. Ch--- s-- o------- t----.
Ek wou eintlik huis toe bestuur het. Ch--- s-- í-- t---- d----.
   
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel. My---- s--- ž- c---- z------ s----- ž---.
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel. My---- s--- ž- c---- z------ i---------.
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel. My---- s--- ž- c---- o------- p----.