Afrikaans » Slowaaks   Imperatief 1


89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [osemdesiatdeväť]

Rozkazovací spôsob 1

89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [osemdesiatdeväť]

Rozkazovací spôsob 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! Si t--- l----- – n---- t--- l-----!
Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! Sp-- t-- d--- – n---- t-- d---!
Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! Ch---- t-- n------ – n----- t-- n------!
   
Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! Sm---- s- t-- n----- – n----- s- t-- n-----!
Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! Ho----- t-- p------ – n------ t-- p------!
Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! Pi--- p----- v--- – n--- t-- v---!
   
Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! Fa---- p------ – n------ t-- v---!
Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! Pr------ p------ – t-- n------- t-- v---!
Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! Ja---- p----- r----- – t-- n------ t-- r-----!
   
Staan op, Meneer Müller! Po------ s-- p-- M-----!
Sit, Meneer Müller! Sa----- s-- p-- M-----!
Bly sit, Meneer Müller! Zo------ s------ p-- M-----!
   
Wees geduldig! Ma--- s-------!
Neem u tyd! Ne---------- s-!
Wag ’n oomblik! Po------ c-----!
   
Wees versigtig! Bu--- o------!
Wees betyds! Bu--- d--------!
Moet nie dom wees nie! Ne----- h----!