Afrikaans » Slowaaks   Bysinne met dat 2


92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [deväťdesiatdva]

Vedľajšie vety s že 2

92 [twee en negentig]

Bysinne met dat 2

-

92 [deväťdesiatdva]

Vedľajšie vety s že 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Dit maak my kwaad dat jy snork. Hn--- m-- ž- c------.
Dit maak my kwaad dat jy soveel bier drink. Hn--- m-- ž- p---- t---- p---.
Dit maak my kwaad dat jy so laat kom. Hn--- m-- ž- c----- t-- n------.
   
Ek dink dat hy ’n dokter nodig het. My----- ž- p-------- l-----.
Ek dink dat hy siek is. My----- ž- j- c----.
Ek dink dat hy nou slaap. My----- ž- t---- s--.
   
Ons hoop dat hy met ons dogter trou. Dú----- ž- s- o---- s n---- d-----.
Ons hoop dat hy baie geld het. Dú----- ž- m- v--- p-----.
Ons hoop dat hy ’n miljoenêr is. Dú----- ž- j- m-------.
   
Ek het gehoor dat jou vrou ’n ongeluk gehad het. Po--- s--- ž- t---- ž--- m--- n-----.
Ek het gehoor dat sy in die hospitaal lê. Po--- s--- ž- l--- v n--------.
Ek het gehoor dat jou kar afgeskryf is. Po--- s--- ž- t---- a--- j- t------ r------.
   
Ek is bly dat u gekom het. Te-- m-- ž- s-- p-----.
Ek is bly dat u belangstel. Te-- m-- ž- m--- z-----.
Ek is bly dat u die huis wil koop. Te-- m-- ž- c----- k---- d--.
   
Ek is bevrees dat die laaste bus al weg is. Ob---- s-- ž- p------- a------ j- u- p---.
Ek is bevrees dat ons ’n taxi sal moet neem. Ob---- s-- ž- b----- m----- í-- t------.
Ek is bevrees dat ek geen geld by my het nie. Ob---- s-- ž- p-- s--- n---- ž----- p------.