Afrikaans » Slowaaks   Voegwoorde 2


95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [deväťdesiatpäť]

Spojky 2

95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [deväťdesiatpäť]

Spojky 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Van wanneer af werk sy nie meer nie? Od---- u- v--- n--------?
Sedert haar troue? Od j-- s-----?
Ja, sy werk nie meer sedert sy getroud is nie. Án-- u- v--- n--------- o----- s- v-----.
   
Sedert sy getroud is, werk sy nie meer nie. Od---- s- v------ u- v--- n--------.
Sedert hulle mekaar ken, is hulle gelukkig. Od---- s- p------- s- š------.
Sedert hulle kinders het, gaan hulle selde uit. Od---- m--- d---- l-- z---------- i-- v---- v--.
   
Wanneer bel sy? Ke-- t---------?
Tydens die rit? Po--- j----?
Ja, terwyl sy bestuur. Án-- p---- t---- a-- š------- a---.
   
Sy bel terwyl sy bestuur. Te-------- p---- t---- a-- š------- a---.
Sy kyk televisie terwyl sy stryk. Pr- ž------ s------ t--------.
Sy luister na musiek terwyl sy haar huiswerk doen. Pr- p----- d------- ú--- p----- h----.
   
Ek kan niks sien as ek nie ’n bril dra nie. Ne----- n--- k-- n---- o-------.
Ek verstaan niks as die musiek so hard is nie. Ni---- n---------- k-- h-- h---- t-- n-----.
Ek ruik niks as ek ’n loopneus het nie. Ne----- n--- k-- m-- n-----.
   
Ons sal ’n taxi neem as dit reën. Id--- t------- k-- p---.
Ons gaan om die wêreld reis as ons die lotto wen. Ke- v------ v l------- b----- c------- o---- s----.
Ons gaan begin eet as hy nie binnekort kom nie. Za----- s j------ a- č------ n------.