Afrikaans » Slowaaks   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [deväťesiatšesť]

Spojky 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [deväťesiatšesť]

Spojky 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Ek staan op sodra die wekker lui. Vs------ l-- č- z------ b----.
Ek word moeg sodra ek moet leer. So- u------- l-- č- s- m-- u---.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. Pr------- p-------- l-- č- b---- m-- 60.
   
Wanneer gaan jy bel? Ke-- z-------?
Sodra ek ’n kansie het. Le- č- b---- m-- c----- č--.
Hy sal bel sodra hy tyd het. Za----- l-- č- b--- m-- č--.
   
Hoe lank gaan u werk? Ak- d--- b----- p-------?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. Bu--- p-------- p----- b---- m---.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. Bu--- p-------- p----- b---- z-----.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. Le-- v p------ n------- t---- a-- p-------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. Čí-- n----- n------- t---- a-- v-----.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. Se-- v k---- n------- t---- a-- i---- d----.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Po---- v---- b--- t-.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Po---- v---- j- j--- ž--- c----.
Sover ek weet, is hy werkloos. Po---- v---- j- n-----------.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. Za---- s--- i--- b- s-- b-- d--------.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. Zm----- s-- a------- i--- b- s-- b-- d--------.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. Ne------ s-- c----- i--- b- s-- b-- d--------.