Afrikaans » Slowaaks   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [deväťdesiatsedem]

Spojky 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [deväťdesiatsedem]

Spojky 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenčina
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. Za----- h--- b-- t-------- z------.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. Eš-- z------ h--- u- b--- n------.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. Ne-------- h--- s-- s- d------.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. Te------- b-- z------. N------ t--- z-----.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. Bo-- u- n------. N------ t--- e--- z-----.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. Do----- s-- s-. N------ t--- n--------.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. Ho-- n--- v------- p------- š------- a---.
Al is die straat glad, ry hy vinnig. Ho-- j- c---- k----- j---- r-----.
Al is hy dronk, ry hy fiets. Ho-- j- o----- j---- n- b------.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. Ne-- v------- p------. N------ t--- š------- a---.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. Ce--- j- k----. N------ t--- j---- t-- r-----.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. Je o----. N------ t--- j---- n- b------.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. Ne---- n---- ž----- (p-------) m------ h--- š--------.
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. Ne--- k l-------- h--- m- b------.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. Ku---- a---- h--- n--- p------.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. Št-------. N------ t--- n----- n---- (p-------) m-----.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. Má b------. N------ t--- n---- k l-------.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. Ne-- p------. N------ t--- k----- a---.