Afrikaans » Sloweens   Gister – vandag – môre


10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [deset]

Včeraj – danes – jutri

10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [deset]

Včeraj – danes – jutri

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Gister was Saterdag. Vč---- j- b--- s-----.
Gister was ek in die bioskoop. Vč---- s-- b-- / b--- v k---.
Die rolprent was interessant. Fi-- j- b-- z------.
   
Vandag is Sondag. Da--- j- n------.
Vandag werk ek nie. Da--- n- d----.
Ek bly tuis. / Ek bly by die huis. Os---/a b-- d---.
   
Môre is Maandag. Ju--- j- p---------.
Môre werk ek weer. Ju--- s--- d----.
Ek werk op kantoor. De--- v p------.
   
Wie is dit? Kd- j- t-?
Dit is Peter. To j- P----.
Peter is ’n student. Pe--- j- š------.
   
Wie is dit? Kd- j- t-?
Dit is Martha. To j- M----.
Martha is ’n sekretaresse. Ma--- j- t------.
   
Peter en Martha is vriende. Pe--- i- M---- s-- p---------.
Peter is Martha se vriend. Pe--- j- M----- p--------.
Martha is Peter se vriendin. Ma--- j- P------ p-----------.