Afrikaans » Sloweens   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [petinštirideset]

V kinu

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [petinštirideset]

V kinu

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Ons wil bioskoop toe gaan. Ra-- (R---) b- š-- (š--) v k---.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Da--- j- n- s------ e- d---- f---.
Die rolprent is splinternuut. To j- č---- n-- f---.
   
Waar is die betaalpunt? Kj- j- b-------?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Al- s- š- p----- m----?
Hoeveel kos die kaartjies? Ko---- s------ v--------?
   
Wanneer begin die vertoning? Kd-- s- z---- p--------?
Hoe lank duur die film? Ka-- d---- t---- f---?
Kan mens kaartjies bespreek? Al- s- l---- r-------- v--------?
   
Ek wil graag agter sit. Ra-(a) b- s----(a) z----.
Ek wil graag voor sit. Ra-(a) b- s----(a) s------.
Ek wil graag in die middel sit. Ra-(a) b- s----(a) v s------.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Fi-- j- b-- n----.
Die rolprent was nie vervelig nie. Fi-- n- b-- d---------.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Ve---- j- b--- k------ p- k----- j- b-- p----- f---- b-----.
   
Hoe was die musiek? Ka---- j- b--- g-----?
Wie was die akteurs? Ka---- s- b--- i------?
Was daar Engelse onderskrifte? So b--- p--------- v a---------?