Afrikaans » Sloweens   Vakansieaktiwiteite


48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [oseminštirideset]

Aktivnosti na dopustu (na počitnicah)

48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [oseminštirideset]

Aktivnosti na dopustu (na počitnicah)

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Is die strand skoon? Je p---- č----?
Kan mens daar swem? Je t-- m---- s- k-----?
Is dit nie gevaarlik om daar te swem nie? Se n- n------ t-- k-----?
   
Kan mens hier ’n sonsambreel huur? Si j- m---- t---- i--------- s------?
Kan mens hier ’n lêstoel huur? Si j- m---- t---- i--------- l-------?
Kan mens hier ’n boot huur? Si j- m---- t---- i--------- č---?
   
Ek sou graag wou branderry. Ra-(a) b- s-----(a) (j-----(a) n- d----).
Ek sou graag wou duik. Ra-(a) b- s- p--------(a).
Ek sou graag wou waterski. Ra-(a) b- s-----(a) n- v---.
   
Kan mens ’n branderplank huur? Je m---- n---- j------- d----?
Kan mens duiktoerusting huur? Je m---- n---- p---------- o-----?
Kan mens waterski’s huur? Je m---- n---- v----- s----?
   
Ek is net ’n beginner. Se- š--- z------- (z--------).
Ek is middelmatig goed. Se- s------ d---- / d----.
Ek is taamlik goed. Že k-- d---- m- g-- t-.
   
Waar is die skihyser? Kj- j- s-------- ž------ (s--------- v-------)?
Het jy dan ski’s by jou? Pa i--- s s--- s----?
Het jy dan skistewels by jou? Pa i--- s s--- s-------- č-----?