Afrikaans » Sloweens   By die dokter


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [sedeminpetdeset]

Pri zdravniku

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [sedeminpetdeset]

Pri zdravniku

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Ek het ’n afspraak by die dokter. Na-----(a) s-- p-- z--------.
Ek het die afspraak om tien uur. Na-----(a) s-- o- d------.
Wat is u naam? Ka-- v-- j- i--?
   
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Pr---- u------ s- v č--------.
Die dokter kom binnekort. Zd------ p---- t----.
Waar is u verseker? Kj- s-- z---------?
   
Wat kan ek vir u doen? Ka- l---- s----- z- v--?
Het u pyn? Va- b---? Č----- b-------?
Waar is dit seer? Kj- v-- b---?
   
Ek het altyd rugpyn. St---- m- b--- h----.
Ek het dikwels hoofpyn. Po----- m- b--- g----.
Ek het soms maagpyn. Vč---- m- b--- t-----.
   
Trek asseblief u hemp uit. Pr---- s------ s- d- p---!
Lê asseblief op die ondersoektafel. Ul----- s-- p------ n- l-------.
U bloeddruk is in die haak. Kr--- t--- j- v r---.
   
Ek gaan u ’n inspuiting gee. Da-(a) v-- b-- i--------.
Ek gaan u tablette gee. Da-(a) v-- b-- t------.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. Da-(a) v-- b-- r----- z- v l------.