Afrikaans » Sloweens   Vrae vra 2


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [triinšestdeset]

Postavljanje vprašanj 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [triinšestdeset]

Postavljanje vprašanj 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Ek het ’n stokperdjie. Im-- h---.
Ek speel tennis. Ig--- t----.
Waar is ’n tennisbaan? Kj- j- t------ i------?
   
Het jy ’n stokperdjie? Im-- k----- h--- ?
Ek speel sokker. Ig--- n------.
Waar is ’n sokkerveld? Kj- j- n-------- i------?
   
My arm is seer. Bo-- m- r---.
My voet en my hand is ook seer. Bo---- m- t--- n--- i- r---.
Waar is ’n dokter? Kj- j- k----- z-------?
   
Ek het ’n motor. Im-- a---.
Ek het ook ’n motorfiets. Im-- t--- m----.
Waar is ’n parkeerarea? Kj- j- k----- p---------?
   
Ek het ’n trui. Im-- p------.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. Im-- t--- j--- i- h---- i- j-----.
Waar is die wasmasjien? Kj- j- p----- s----?
   
Ek het ’n bord. Im-- k------.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. Im-- n--- v----- i- ž----.
Waar is die sout en peper? Kj- s-- s-- i- p----?