Afrikaans » Sloweens   iets regverdig 3


77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [sedeminsedemdeset]

nekaj utemeljiti 3

77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [sedeminsedemdeset]

nekaj utemeljiti 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Waarom eet u nie die koek nie? Za--- n- j---- t----?
Ek moet gewig verloor. Mo--- s-------.
Ek eet dit nie omdat ek gewig moet verloor. Ne j-- j-- k-- m---- s-------.
   
Waarom drink u nie die bier nie? Za--- n- p----- p---?
Ek moet nog bestuur. Mo--- š- v-----.
Ek drink dit nie omdat ek nog moet bestuur. Ne p---- g-- k-- m---- š- v-----.
   
Waarom drink jy nie die koffie nie? Za--- n- p---- k---?
Dit is koud. Mr--- j-.
Ek drink dit nie omdat dit koud is. Ne p---- j-- k-- j- m----.
   
Waarom drink jy nie die tee nie? Za--- n- p---- č---?
Ek het nie suiker nie. Ni--- s--------.
Ek drink dit nie omdat ek nie suiker het nie. Ne p---- g-- k-- n---- s--------.
   
Waarom eet u nie die sop nie? Za--- n- j---- j---?
Ek het dit nie bestel nie. Ni--- j- n------(a).
Ek eet dit nie omdat ek dit nie bestel het nie. Ne j-- j-- k-- j- n---- n------(a).
   
Waarom eet u nie die vleis nie? Za--- n- j---- m---?
Ek is ’n vegetariër. Se- v------------ (v------------).
Ek eet dit nie omdat ek ’n vegetariër is. Ne j-- g-- k-- s-- v------------ (v------------).