Afrikaans » Sloweens   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [šestindevetdeset]

Vezniki 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [šestindevetdeset]

Vezniki 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansslovenščina
Ek staan op sodra die wekker lui. Vs------ b-- k- z------ b------.
Ek word moeg sodra ek moet leer. Po------ u------- b-- k- s- m---- z----- u----.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. Pr------ b-- d------ b-- k- d------- 60 l--.
   
Wanneer gaan jy bel? Kd-- p--------?
Sodra ek ’n kansie het. Ta--- k- b-- i--- t------- p------- č---.
Hy sal bel sodra hy tyd het. Po------ t---- k- b- i--- n---- p------- č---.
   
Hoe lank gaan u werk? Ka-- d---- b---- d-----?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. De---(a) b--- d----- b-- m---- (m----).
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. De---(a) b--- d----- b-- z----(a).
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. On l--- v p-------- n------ d- b- d----.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. On b--- č------- n------ d- b- k----.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. On s--- v g-------- n------ d- b- š-- d----.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Ko----- v--- s------ t-.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Ko----- v--- j- n------ ž--- b----.
Sover ek weet, is hy werkloos. Ko----- v--- j- o- b---------.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. Za----(a) s--- d------ b- b-- t---- (b--- t----).
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. Za-----(a) s-- a------- d------ b- b-- t---- (b--- t----).
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. Ni--- n---- (n----) p---- d------ b- b-- t---- (b--- t----).