Afrikaans » Albanees   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dymbёdhjetё]

Pije

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dymbёdhjetё]

Pije

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansShqip
Ek drink tee. Un- p- ç--.
Ek drink koffie. Un- p- k---.
Ek drink mineraalwater. Un- p- u-- m------.
   
Drink jy tee met suurlemoen? A e p- ç---- m- l----?
Drink jy koffie met suiker? A e p- k----- m- s-----?
Drink jy water met ys? A e p- u--- m- a----?
   
Daar is ’n partytjie hier. Kё-- b---- n-- f----.
Die mense drink sjampanje. Nj------ p---- s--------.
Die mense drink wyn en bier. Nj------ p---- v--- d-- b----.
   
Drink jy alkohol? A p- a-----?
Drink jy whisky? A p- u----?
Drink jy coke met rum? A p- k--- m- r--?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. Sh------- n-- m- p-----.
Ek hou nie van wyn nie. Ve-- n-- m- p-----.
Ek hou nie van bier nie. Bi--- n-- m- p-----.
   
Die baba hou van melk. Be-- d- q------.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. Fё---- d- k---- d-- l--- m----.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. Gr---- d- l--- p--------- d-- l--- q------.