Afrikaans » Albanees   Saans uitgaan


44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [dyzetёekatёr]

Tё dalёsh mbёmjeve

44 [vier en veertig]

Saans uitgaan

-

44 [dyzetёekatёr]

Tё dalёsh mbёmjeve

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansShqip
Is daar ’n disko hier? A k- k--- n----- d--------?
Is daar ’n nagklub hier? A k- k--- n----- k--- n---?
Is daar ’n kroeg hier? A k- k--- n----- b--?
   
Wat speel vanaand in die teater? Çf--- s------ s-- n- m------ n- t-----?
Wat draai vanaand in die bioskoop? Çf--- s------ s-- n- m------ n- k-----?
Wat’s vanaand op die televisie (tv)? Çf--- s------ s-- n- m------ n- t--------?
   
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die teater? A k- m- b----- p-- t-----?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die bioskoop? A k- m- b----- p-- k-----?
Is daar nog kaartjies beskikbaar vir die sokker? A k- m- b----- p-- n------- e f--------?
   
Ek wil graag heel agter sit. Du- t- u--- n- f---.
Ek wil graag iewers in die middel sit. Du- t- u--- d--- n- m--.
Ek wil graag heel voor sit. Du- t- u--- n- f-----.
   
Kan u iets aanbeveel? A m--- t- m- r---------- d----?
Wanneer begin die vertoning? Ku- f----- s------?
Kan u vir my ’n kaartjie kry? A m--- t- m- g---- n-- b-----?
   
Is daar ’n gholfbaan in die nabyheid? A k- n----- f---- g---- k--- a---?
Is daar ’n tennisbaan in die nabyheid? A k- k--- a--- n----- f---- t-----?
Is daar ’n binnenshuise swembad in die nabyheid? A k- k--- a--- n----- p------ t- m------?