Afrikaans » Albanees   Winkels


53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [pesёdhjetёetre]

Dyqane

53 [drie en vyftig]

Winkels

-

53 [pesёdhjetёetre]

Dyqane

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansShqip
Ons soek ’n sportwinkel. Po k------- n-- d---- s------.
Ons soek ’n slaghuis. Po k------- n-- d---- m----.
Ons soek ’n apteek. Po k------- n-- f------.
   
Ons wil mos ’n sokkerbal koop. Ne d--- t- b----- n-- t--.
Ons wil mos salami koop. Du-- t- b----- s-----.
Ons wil mos medisyne koop. Du-- t- b----- i----.
   
Ons soek ’n sportwinkel om ’n sokkerbal te koop. Ne k------- n-- d---- s------ p-- t- b---- n-- t-- f-------.
Ons soek ’n slaghuis om salami te koop. Ne k------- n-- d---- m---- p-- t- b---- s-----.
Ons soek ’n apteek om medisyne te koop. Ne k------- n-- f------ p-- t- b---- i----.
   
Ons soek ’n juwelier. Ne k------- n-- d---- a----------.
Ons soek ’n fotowinkel. Ne k------- n-- f-------.
Ons soek ’n koekwinkel. Ne k------- n-- ё--------.
   
Ek is mos van plan om ’n ring te koop. Ka- n------- t- b--- n-- u----.
Ek is mos van plan om ’n rol film te koop. Ka- n------- t- b--- n-- f---.
Ek is mos van plan om ’n koek te koop. Ka- n------- t- b--- n-- t----.
   
Ek soek ’n juwelier om ’n ring te koop. Kё---- n-- a---------- p-- t- b---- n-- u----.
Ek soek ’n fotowinkel om ’n rol film te koop. Kё---- n-- f-------- p-- t- b---- n-- f---.
Ek soek ’n koekwinkel om ’n koek te koop. Kё---- n-- ё--------- p-- t- b---- n-- t----.