Afrikaans » Albanees   Byvoeglike naamwoorde 2


79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [shtatёdhjetёenёntё]

Mbiemrat 2

79 [nege en sewentig]

Byvoeglike naamwoorde 2

-

79 [shtatёdhjetёenёntё]

Mbiemrat 2

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansShqip
Ek dra ’n blou rok. Ka- v----- n-- f----- b--.
Ek dra ’n rooi rok. Ka- v----- n-- f----- t- k--.
Ek dra ’n groen rok. Ka- v----- n-- f----- t- g------.
   
Ek koop ’n swart sak. Un- b--- n-- ç---- t- z---.
Ek koop ’n bruin sak. Un- b--- n-- ç---- k---.
Ek koop ’n wit sak. Un- b--- n-- ç---- t- b-----.
   
Ek het ’n nuwe motor nodig. Ka- n----- p-- n-- m----- t- r-.
Ek het ’n vinnige motor nodig. Ka- n----- p-- n-- m----- t- s------.
Ek het ’n gerieflike motor nodig. Ka- n----- p-- n-- m----- t- r--------.
   
Daar bo woon ’n ou vrou. At-- l--- b---- n-- g--- e v-----.
Daar bo woon ’n dik / vet vrou. At-- l--- b---- n-- g--- e s--------.
Daar onder woon ’n nuuskierige vrou. At-- p----- b---- n-- g--- k---------.
   
Ons gaste was gawe mense. Tё f------ t--- i---- n----- t- m---.
Ons gaste was hoflike / beleefde mense. Tё f------ t--- i---- n----- t- s--------.
Ons gaste was interessante mense. Tё f------ t--- i---- n----- i---------.
   
Ek het liewe kinders. Un- k-- f----- t- d-----.
Maar die bure het stoute kinders. Po- f------ k--- f----- t- p-----.
Is u kinders soet? A j--- f------ t--- t- m---?