Afrikaans » Serwies   Aktiwiteite


13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [тринаест]
13 [trinaest]

Делатности
Delatnosti

13 [dertien]

Aktiwiteite

-

13 [тринаест]
13 [trinaest]

Делатности
Delatnosti

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansсрпски
Wat doen / maak Martha? Шт- р--- М----?
Š-- r--- M----?
Sy werk op kantoor. Он- р--- у б----.
O-- r--- u b----.
Sy werk op ’n rekenaar. Он- р--- н- к---------.
O-- r--- n- k---------.
   
Waar is Martha? Гд- ј- М----?
G-- j- M----?
In die bioskoop. У б-------.
U b-------.
Sy kyk ’n rolprent. Он- г---- ф---.
O-- g---- f---.
   
Wat doen Peter? Шт- р--- П----?
Š-- r--- P----?
Hy studeer by die universiteit. Он с------ н- у-----------.
O- s------ n- u-----------.
Hy studeer tale. Он с------ ј-----.
O- s------ j-----.
   
Waar is Peter? Гд- ј- П----?
G-- j- P----?
In die kafee. У к-----.
U k-----.
Hy drink koffie. Он п--- к---.
O- p--- k---.
   
Waarheen gaan hulle graag? Ку-- р--- и--?
K--- r--- i--?
Na ’n konsert. На к------.
N- k------.
Hulle luister graag musiek. Он- р--- с------ м-----.
O-- r--- s------ m-----.
   
Waarheen gaan hulle nie graag nie? Ку-- о-- н- и-- р---?
K--- o-- n- i-- r---?
Na die disko. У д----.
U d----.
Hulle dans nie graag nie. Он- н- п---- р---.
O-- n- p---- r---.