Afrikaans » Serwies   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

+ 45 [четрдесет и пет]45 [četrdeset i pet]

+ У биоскопуU bioskopu

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [четрдесет и пет]
45 [četrdeset i pet]

У биоскопу
U bioskopu

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansсрпски
Ons wil bioskoop toe gaan. Ми ж----- у б------.
M- ž----- u b------.
+
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Да--- и--- д---- ф---.
D---- i--- d---- f---.
+
Die rolprent is splinternuut. Фи-- ј- с----- н--.
F--- j- s----- n--.
+
   
Waar is die betaalpunt? Гд- ј- б-------?
G-- j- b-------?
+
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Им- л- ј-- с-------- м----?
I-- l- j-- s-------- m----?
+
Hoeveel kos die kaartjies? Ко---- к------ у-------?
K----- k------ u-------?
+
   
Wanneer begin die vertoning? Ка-- п----- п--------?
K--- p------ p--------?
+
Hoe lank duur die film? Ко---- т---- ф---?
K----- t---- f---?
+
Kan mens kaartjies bespreek? Мо-- л- с- р---------- к----?
M--- l- s- r---------- k----?
+
   
Ek wil graag agter sit. Хт-- / х---- б-- с----- п-----.
H--- / h---- b-- s----- p-----.
+
Ek wil graag voor sit. Хт-- / х---- б-- с----- н-----.
H--- / h---- b-- s----- n-----.
+
Ek wil graag in die middel sit. Хт-- / х---- б-- с----- у с------.
H--- / h---- b-- s----- u s------.
+
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Фи-- ј- б-- н----.
F--- j- b-- n----.
+
Die rolprent was nie vervelig nie. Фи-- н--- б-- д------.
F--- n--- b-- d------.
+
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Ал- к---- ј- б--- б--- о- ф----.
A-- k----- j- b--- b---- o- f----.
+
   
Hoe was die musiek? Ка--- ј- б--- м-----?
K---- j- b--- m-----?
+
Wie was die akteurs? Ка--- с- б--- г-----?
K---- s- b--- g-----?
+
Was daar Engelse onderskrifte? Да л- ј- б--- т-------- н- е-------- ј-----?
D- l- j- b--- t-------- n- e-------- j-----?
+
   

Taal en musiek

Musiek is ’n wêreldwye verskynsel. Alle nasies op die aarde maak musiek. En musiek word in alle kulture verstaan. Dis deur ’n wetenskaplike studie bewys. Daarin is Westerse musiek vir ’n afgesonderde stam se mense gespeel. Dié Afrika-stam het geen toegang tot die moderne wêreld gehad nie. Hulle het nietemin geweet wanneer hulle vrolike of hartseer liedere hoor. Die rede daarvoor is nog nie nagevors nie. Maar dit lyk asof musiek ’n taal sonder grense is. En ons het almal op die een of ander manier geleer hoe om dit reg te interpreteer. Musiek hou egter geen evolusionêre voordeel in nie. Dat ons dit in elk geval kan verstaan, het met ons taal te doen. Want musiek en taal hoort saam.

Hulle word eenders deur die brein verwerk. Hul werk ook eenders. Albei kombineer tone en klanke volgens spesifieke reëls. Selfs babas verstaan musiek – hulle het dit in die baarmoeder geleer. Daar hoor hulle die melodie van hul ma se taal. Wanneer hulle dan in die wêreld kom, kan hulle musiek verstaan. ’n Mens kan sê musiek boots die melodie van tale na. In beide taal en musiek word emosie ook deur spoed uitgedruk. Deur ons taalkundige kennis te gebruik, kan ons emosies in musiek verstaan. Aan die ander kant is dit dikwels vir musikale mense makliker om tale te leer. Baie musikante memoriseer tale soos melodieë. Sodoende kan hulle tale beter onthou. Iets interessants is dat slaapliedjies regoor die wêreld baie eenders klink. Dit bewys hoe internasionaal die taal van musiek is. En dis dalk ook die mooiste van alle tale…