Afrikaans » Sweeds   Gister – vandag – môre


10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [tio]

Igår – idag – imorgon

10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [tio]

Igår – idag – imorgon

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Gister was Saterdag. Ig-- v-- d-- l-----.
Gister was ek in die bioskoop. Ig-- v-- j-- p- b--.
Die rolprent was interessant. Fi---- v-- i---------.
   
Vandag is Sondag. Id-- ä- d-- s-----.
Vandag werk ek nie. Id-- a------ j-- i---.
Ek bly tuis. / Ek bly by die huis. Ja- s------ h----.
   
Môre is Maandag. Im----- ä- d-- m-----.
Môre werk ek weer. Im----- f--------- j-- a-- a-----.
Ek werk op kantoor. Ja- a------ p- k-----.
   
Wie is dit? Ve- ä- d--?
Dit is Peter. De- ä- P----.
Peter is ’n student. Pe--- ä- s------.
   
Wie is dit? Ve- ä- d--?
Dit is Martha. De- ä- M-----.
Martha is ’n sekretaresse. Ma---- ä- s----------.
   
Peter en Martha is vriende. Pe--- o-- M----- ä- v-----.
Peter is Martha se vriend. Pe--- ä- M------ v--.
Martha is Peter se vriendin. Ma---- ä- P----- v------.