Afrikaans » Sweeds   By die stasie


33 [drie en dertig]

By die stasie

-

33 [trettiotre]

På stationen

33 [drie en dertig]

By die stasie

-

33 [trettiotre]

På stationen

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Wanneer is die volgende trein na Berlyn? Nä- g-- n---- t-- t--- B-----?
Wanneer is die volgende trein na Parys? Nä- g-- n---- t-- t--- P----?
Wanneer is die volgende trein na Londen? Nä- g-- n---- t-- t--- L-----?
   
Hoe laat vertrek die trein na Warskou? Nä- g-- t---- t--- W-------?
Hoe laat vertrek die trein na Stockholm? Nä- g-- t---- t--- S--------?
Hoe laat vertrek die trein na Boedapest? Nä- g-- t---- t--- B-------?
   
Ek wil graag ’n kaartjie na Madrid hê. Ja- s----- v---- h- e- b------ t--- M-----.
Ek wil graag ’n kaartjie na Praag hê. Ja- s----- v---- h- e- b------ t--- P---.
Ek wil graag ’n kaartjie na Bern hê. Ja- s----- v---- h- e- b------ t--- B---.
   
Wanneer kom die trein in Wene aan? Nä- k----- t---- f--- t--- W---?
Wanneer kom die trein in Moskou aan? Nä- k----- t---- f--- t--- M-----?
Wanneer kom die trein in Amsterdam aan? Nä- k----- t---- f--- t--- A--------?
   
Moet ek oorklim? Må--- j-- b--- t--?
Vanaf watter perron vertrek die trein? Fr-- v----- s--- a---- t----?
Het die trein slaapwaens? Fi--- d-- s------ i t----?
   
Ek wil graag ’n eenrigtingkaartjie na Brussel hê. Ja- v--- b--- h- e- e---- b------ t--- B------.
Ek wil graag ’n retoerkaartjie na Kopenhagen hê. Ja- s----- v---- h- e- r----------- t--- K--------.
Hoeveel kos ’n plek in die slaapwa? Va- k----- e- s--------------?