Afrikaans » Sweeds   By die dieretuin


43 [drie en veertig]

By die dieretuin

-

43 [fyrtiotre]

På zoo

43 [drie en veertig]

By die dieretuin

-

43 [fyrtiotre]

På zoo

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Daar is die dieretuin. Dä- ä- z---.
Daar is die kameelperde. Dä- ä- g---------.
Waar is die bere? Va- ä- b--------?
   
Waar is die olifante? Va- ä- e----------?
Waar is die slange? Va- ä- o------?
Waar is die leeus? Va- ä- l------?
   
Ek het ’n kamera. Ja- h-- e- k-----.
Ek het ook ’n video kamera. Ja- h-- o---- e- f---------.
Waar is 'n battery? Va- f---- e-- b------?
   
Waar is die pikkewyne? Va- ä- p----------?
Waar is die kangaroes? Va- f---- k---------?
Waar is die renosters? Va- ä- n-------------?
   
Waar is die kleedkamers? Va- f---- e- t------?
Daar is ’n winkel. Dä- ä- e-- k---.
Daar is ’n restaurant. Dä- ä- e- r---------.
   
Waar is die kamele? Va- ä- k--------?
Waar is die gorillas en die sebras? Va- ä- g--------- o-- s-------?
Waar is die tiere en die krokodille? Va- ä- t------- o-- k-----------?