Afrikaans » Sweeds   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [fyrtiofem]

På bio

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [fyrtiofem]

På bio

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Ons wil bioskoop toe gaan. Vi s-- g- p- b--.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. I k---- g-- d-- e- b-- f---.
Die rolprent is splinternuut. Fi---- ä- h--- n-.
   
Waar is die betaalpunt? Va- ä- k-----?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Fi--- d-- n---- l----- p------ k---?
Hoeveel kos die kaartjies? Va- k----- i------------------?
   
Wanneer begin die vertoning? Nä- b----- f--------------?
Hoe lank duur die film? Hu- l---- v---- f-----?
Kan mens kaartjies bespreek? Ka- m-- r-------- b--------?
   
Ek wil graag agter sit. Ja- v--- s---- b--.
Ek wil graag voor sit. Ja- v--- s---- f---.
Ek wil graag in die middel sit. Ja- v--- s---- i m-----.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Fi---- v-- s--------.
Die rolprent was nie vervelig nie. Fi---- v-- i--- l---------.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Me- b---- s-- f----- b----- p- v-- b-----.
   
Hoe was die musiek? Hu- v-- m------?
Wie was die akteurs? Hu- v-- s------------?
Was daar Engelse onderskrifte? Va- d-- t----- p- e-------?