Afrikaans » Sweeds   In die disko


46 [ses en veertig]

In die disko

-

46 [fyrtiosex]

På diskoteket

46 [ses en veertig]

In die disko

-

46 [fyrtiosex]

På diskoteket

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Is die stoel oop? Är d-- h-- p------ l----?
Mag ek hier sit? Få- j-- s---- m-- h-- e-?
Graag. Gä---.
   
Wat dink u van die musiek? Va- t----- n- o- m------?
’n Bietjie te hard. Li--- f-- h-------.
Maar die groep speel heel goed. Me- b----- s----- v------ b--.
   
Kom u gereeld hiernatoe? Är n- o--- h--?
Nee, dit is die eerste keer. Ne-- d-- ä- f----- g-----.
Ek was nog nooit tevore hier nie. Ja- h-- a----- v---- h-- f----.
   
Dans u? Da---- n-?
Miskien later. Se---- k-----.
Ek kan nie so goed dans nie. Ja- k-- i--- d---- s- b--.
   
Dit is heel maklik. De- ä- m----- e-----.
Ek sal u wys. Ja- s-- v--- e-.
Nee, liewer ’n ander keer. Ne-- h----- e- a---- g---.
   
Wag u vir iemand? Vä---- n- p- n----?
Ja, vir my kêrel. Ja- p- m-- v--.
Daar kom hy nou! Dä- b---- k----- h-- j-!