Afrikaans » Sweeds   Sport


49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [fyrtionio]

Sport

49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [fyrtionio]

Sport

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Neem u deel aan sport? Ut---- d- s----?
Ja, ek moet bietjie oefening kry. Ja- j-- m---- r--- p- m--.
Ek gaan na ’n sportklub. Ja- ä- m-- i e- i--------------.
   
Ons speel sokker. Vi s----- f------.
Partykeer swem ons. Ib---- s----- v-.
Of ons ry fiets. El--- s- c----- v-.
   
Daar is ’n sokkerstadium in ons stad. I v-- s--- f---- e- f--------------.
Daar is ’n swembad met ’n sauna. De- f---- ä--- s------ m-- b----.
En daar is ’n gholfbaan. Oc- d-- f---- e- g-------.
   
Wat is op die televisie? Va- b--- d-- p- T-?
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang. Ju-- n- ä- d-- e- f------------.
Die Duitse span speel teen die Engelse. De- t---- l---- s----- m-- d-- e-------.
   
Wie wen? Ve- v-----?
Ek het geen idee nie. Ja- h-- i---- a----.
Op die oomblik speel hulle gelyk op. Ju-- n- s--- d-- o-------.
   
Die skeidsregter is van België. Do----- k----- f--- B------.
Nou is daar ’n strafskop. Nu b--- d-- s----------.
Doel! Een – nul! Må-- E-- n---!