Afrikaans » Sweeds   Vrae vra 2


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [sextiotre]

Ställa frågor 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [sextiotre]

Ställa frågor 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Ek het ’n stokperdjie. Ja- h-- e- h----.
Ek speel tennis. Ja- s----- t-----.
Waar is ’n tennisbaan? Va- f---- e- t---------?
   
Het jy ’n stokperdjie? Ha- d- e- h----?
Ek speel sokker. Ja- s----- f------.
Waar is ’n sokkerveld? Va- f---- e- f-----------?
   
My arm is seer. Mi- a-- g-- o--.
My voet en my hand is ook seer. Mi- f-- o-- m-- h--- g-- o---- o--.
Waar is ’n dokter? Va- f---- e- l-----?
   
Ek het ’n motor. Ja- h-- e- b--.
Ek het ook ’n motorfiets. Ja- h-- o---- e- m---------.
Waar is ’n parkeerarea? Va- f---- e- p--------------?
   
Ek het ’n trui. Ja- h-- e- p-------.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. Ja- h-- o---- e- j---- o-- e-- p-- j----.
Waar is die wasmasjien? Va- ä- t------------?
   
Ek het ’n bord. Ja- h-- e- t------.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. Ja- h-- e- k---- e- g----- o-- e- s---.
Waar is die sout en peper? Va- f---- s--- o-- p-----?