Afrikaans » Sweeds   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sextiofem]

Negation 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sextiofem]

Negation 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanssvenska
Is die ring duur? Är r----- d--?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ne-- d-- k----- b--- h----- e---.
Maar ek het net vyftig. Me- j-- h-- b--- f-----.
   
Is jy al klaar? Är d- r---- f-----?
Nee, nog nie. Ne-- i--- ä---.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Me- s---- ä- j-- f-----.
   
Wil jy nog sop hê? Vi-- d- h- m-- s----?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ne-- j-- v--- i--- h- m--.
Maar nog ’n roomys. Me- e- g---- t---.
   
Woon jy al lank hier? Ha- d- b--- h-- l----?
Nee, nog net ’n maand. Ne-- b--- e- m----.
Maar ek ken al baie mense. Me- j-- k----- r---- m----- f---.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Åk-- d- h-- i------?
Nee, eers oor die naweek. Ne-- f---- m-- v----------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Me- j-- k----- t------- r---- p- s-----.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Är d-- d----- r---- v----?
Nee, sy is nog net sewentien. Ne-- h-- ä- b--- s------ å-.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Me- h-- h-- r---- e- p------.