Afrikaans » Turks   Huis skoonmaak


18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [on sekiz]

Ev temizliği

18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [on sekiz]

Ev temizliği

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Vandag is Saterdag. Bu--- C--------.
Vandag het ons tyd. Bu--- v------- v--.
Vandag maak ons huis skoon. Bu--- e-- t-------------.
   
Ek maak die badkamer skoon. Be- b------ t-----------.
My man was die kar. Ko--- a------ y------.
Die kinders maak die fietse skoon. Ço------ b----------- t---------.
   
Ouma gee die blomme water. Bü------- ç-------- s------.
Die kinders maak die kinderkamer skoon. Ço------ ç---- o------ t-------.
My man ruim sy lessenaar op. Ko--- ç------ m------- t-------.
   
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. Be- ç---------- ç------ m--------- d-----------.
Ek hang die wasgoed op. Ça--------- a-------.
Ek stryk die klere. Ça--------- ü---------.
   
Die venster is vuil. Ca---- k----.
Die vloer is vuil. Ye---- k----.
Die skottelgoed is vuil. Mu---- t----- k----.
   
Wie was die vensters? Ca----- k-- t---------?
Wie stofsuig? Ki- s--------?
Wie was die skottelgoed? Ta------- k-- y------?