Afrikaans » Turks   Vreemde tale leer


23 [drie en twintig]

Vreemde tale leer

-

23 [yirmi üç]

Dil öğrenmek

23 [drie en twintig]

Vreemde tale leer

-

23 [yirmi üç]

Dil öğrenmek

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Waar het u Spaans geleer? Is----------- n----- ö---------?
Kan u ook Portugees praat? Po-------- d- b------ m------?
Ja, en ek kan ook ’n bietjie Italiaans praat. Ev--- b---- d- İ-------- b--------.
   
Ek dink u praat baie mooi (Spaans/Italiaans/...). Be--- ç-- g---- k-------------.
Die tale is taamlik soortgelyk. Di---- b-------- o------ b-------.
Ek kan hulle goed verstaan. Be- o----- (d------ a--------) i-- a--------------.
   
Maar praat en skryf is moeilik. Am- k------- v- y----- z-----.
Ek maak nog steeds baie foute. He--- ç-- h--- y--------.
Wys my altyd tereg asseblief. Lü---- y----------- d---- d---------.
   
U uitspraak is heel goed. Te---------- ç-- i--.
U het net ’n effense aksent. Ha--- b-- a-------- v--.
Mens kan hoor waar u vandaan kom. Ne----- g--------- (n----- o--------) a----------.
   
Wat is u moedertaal? An- d------ n----?
Loop u ’n taalkursus? Di- k------ m- g-----------?
Watter handboek gebruik u? Ha--- k----- k--------------?
   
Ek kan nie op die oomlik die naam onthou nie. Ad--- ş- a--- b---------.
Die titel het my ontglip. Ad- ş- a--- a----- g-------.
Ek het dit vergeet. Un-----.