Afrikaans » Turks   In die hotel – klagtes


28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [yirmi sekiz]

Otelde – şikâyetler

28 [agt en twintig]

In die hotel – klagtes

-

28 [yirmi sekiz]

Otelde – şikâyetler

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Die stort werk nie. Du- a------.
Daar is geen warm water nie. Sı--- s- g-------.
Kan u dit laat regmaak? Bu-- t---- e---------- m------?
   
Daar is nie ’n telefoon in die kamer nie. Od--- t------ y--.
Daar is nie ’n televisie in die kamer nie. Od--- t--------- y--.
Die kamer het nie ’n balkon nie. Od---- b------ y--.
   
Die kamer is te lawaaierig. Od- f---- g--------.
Die kamer is te klein. Od- f---- k----.
Die kamer is te donker. Od- f---- k-------.
   
Die verhitting werk nie. Ka------- ç---------.
Die lugverkoeler werk nie. Kl--- ç---------.
Die televisie is gebreek. Te-------- b----.
   
Ek hou nie daarvan nie. Bu h----- g-------.
Dit is te duur. Bu b---- i--- f---- p-----.
Het u iets goedkoper? Da-- u--- b-- ş------ v-- m-?
   
Is daar ’n jeugherberg in die nabyheid? Bu------- y------ g------ i--- b-- m---------- v-- m-?
Is daar ’n gastehuis in die nabyheid? Bu---- y------ b-- p------- v-- m-?
Is daar ’n restaurant in die nabyheid? Bu---- y------ b-- r------- v-- m-?