Afrikaans » Turks   In die restaurant 3


31 [een en dertig]

In die restaurant 3

-

31 [otuz bir]

Restoranda 3

31 [een en dertig]

In die restaurant 3

-

31 [otuz bir]

Restoranda 3

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Ek wil graag ’n voorgereg hê. Bi- o----- i--------.
Ek wil graag ’n slaai hê. Bi- s----- i--------.
Ek wil graag sop hê. Bi- ç---- i--------.
   
Ek wil graag nagereg hê. Bi- t---- i--------.
Ek wil graag roomys met room hê. Kr----- d------- i--------.
Ek wil graag vrugte of kaas hê. Me--- v--- p----- i--------.
   
Ons wil graag ontbyt hê. Ka------ y----- i--------.
Ons wil graag middagete hê. Öğ-- y----- i--------.
Ons wil graag aandete hê. Ak--- y----- i--------.
   
Wat wil u vir ontbyt hê? Ka-------- n- i---------?
Broodrolletjies met konfyt en heuning? Ma------ v- b---- s------?
Roosterbrood met wors en kaas? So----- v- p------- t---?
   
’n Gekookte eier? Bi- h-------- y------?
’n Gebakte eier? Bi- y---- y------?
’n Omelet? Bi- o----?
   
Nog ’n jogurt, asseblief. Lü---- b-- y----- d---.
Nog sout en peper, asseblief. Lü---- b---- d--- t-- v- b----.
Nog ’n glas water, asseblief. Lü---- b-- b----- s- d---.