Afrikaans » Turks   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [kırk]

Yol sormak

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [kırk]

Yol sormak

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Verskoon my! Af----------!
Kan u my help? Ba-- y----- e------- m------?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? Bu---- i-- b-- r------- n----- v--?
   
U gaan links om die hoek. Kö----- s--- s----.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. On--- s---- b-- p---- d----- g----.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. On--- s---- y-- m---- s--- g----.
   
U kan ook die bus neem. Ot------ d- g-------------.
U kan ook die trem neem. Tr----- i-- d- g-------------.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. Be-- t---- d- e------------.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? St------ n---- g----------?
Steek die brug oor! Kö----- g----!
Gaan deur die tonnel! Tü------ g----!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Üç---- l------ k---- g----.
Draai by die eerste straat regs. On--- s---- i-- c------- s--- s----.
Hou reguit tot by die volgende kruising. On--- s---- b-- s------ k-------- d----- g----.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? Af----------- h----------- n---- g--------?
Dit is beter om met die trein te gaan. En i---- m------- g----.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. So- d----- k---- g----.