Afrikaans » Turks   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [kırk beş]

Sinemada

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [kırk beş]

Sinemada

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Ons wil bioskoop toe gaan. Si------ g----- i--------.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Bu--- g---- b-- f--- o------.
Die rolprent is splinternuut. Fi-- ç-- y---.
   
Waar is die betaalpunt? Ka-- n-----?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Da-- b-- y----- v-- m-?
Hoeveel kos die kaartjies? Bi--- ü-------- n- k----?
   
Wanneer begin die vertoning? Gö----- n- z---- b-------?
Hoe lank duur die film? Fi-- n- k---- s------?
Kan mens kaartjies bespreek? Bi--- r------ e----------- m-?
   
Ek wil graag agter sit. Be- a----- o------ i--------.
Ek wil graag voor sit. Be- ö--- o------ i--------.
Ek wil graag in die middel sit. Be- o----- o------ i--------.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Fi-- h-----------.
Die rolprent was nie vervelig nie. Fi-- s----- d------.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Am- f----- r----- d--- i-----.
   
Hoe was die musiek? Mü---- n------?
Wie was die akteurs? Oy------- n------?
Was daar Engelse onderskrifte? İn------- a------ v-- m----?