Afrikaans » Turks   Sport


49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [kırk dokuz]

Spor

49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [kırk dokuz]

Spor

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Neem u deel aan sport? Sp-- y------ m----?
Ja, ek moet bietjie oefening kry. Ev--- h------ e--------.
Ek gaan na ’n sportklub. Bi- s--- k------- g--------.
   
Ons speel sokker. Fu---- o--------.
Partykeer swem ons. Ba--- y--------.
Of ons ry fiets. Ve-- b-------- b--------.
   
Daar is ’n sokkerstadium in ons stad. Şe-------- b-- f----- s------- v--.
Daar is ’n swembad met ’n sauna. Sa----- b-- y---- h----- d- v--.
En daar is ’n gholfbaan. Ve b-- g--- s----- v--.
   
Wat is op die televisie? Te---------- n- v--?
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang. Şu a--- b-- f----- m--- v--.
Die Duitse span speel teen die Engelse. Al--- t----- İ---------- k---- o------.
   
Wie wen? Ki- k--------?
Ek het geen idee nie. Ha----- y--.
Op die oomblik speel hulle gelyk op. Şu a--- b-------.
   
Die skeidsregter is van België. Ha--- B--------.
Nou is daar ’n strafskop. Şi--- b-- p------ v--.
Doel! Een – nul! Go-- B-- s----!