Afrikaans » Turks   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [elli beş]

Çalışmak

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [elli beş]

Çalışmak

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Wat is u van beroep? Me---- o----- n- y-----------?
My man is ’n dokter. Ko--- d-----.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Be- y---- g-- h------ o----- ç----------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Ya----- e----- o-------.
Maar die belasting is hoog. Am- v------- y-----.
En mediese versekering is duur. Ve h------- s-------- y-----.
   
Wat wil jy graag eendag word? Ne o---- i---------?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Mü------ o---- i--------.
Ek wil universiteit toe gaan. Ün---------- o----- i--------.
   
Ek is ’n „intern“. Be- s--------.
Ek verdien nie veel nie. Fa--- k-----------.
Ek doen my internskap in die buiteland. Yu-- d------ s--- y--------.
   
Dit is my baas. Bu b---- ş----.
Ek het gawe kollegas. Ho- a----------- v--.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. Öğ------- h-- k------ g--------.
   
Ek is op soek na werk. İş a-------.
Ek is al ’n jaar werkloos. Bi- y----- i------.
Daar is te veel werklose mense in dié land. Bu ü----- ç-- i---- v--.