Afrikaans » Turks   iets regverdig 1


75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [yetmiş beş]

bir şeyler sebep göstermek 1

75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [yetmiş beş]

bir şeyler sebep göstermek 1

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTürkçe
Waarom kom u nie? Ni--- g------------?
Die weer is so sleg. Ha-- ç-- k---.
Ek kom nie omdat die weer so sleg is. Ha-- ç-- k--- o----- i--- g---------.
   
Waarom kom hy nie? O (e----) n---- g-------?
Hy is nie uitgenooi nie. O (e----) d------ d----.
Hy kom nie omdat hy nie uitgenooi is nie. Da----- (e----) o------- i--- g-------.
   
Waarom kom jy nie? Ni--- g----------?
Ek het nie tyd nie. Va---- y--.
Ek kom nie omdat ek nie tyd het nie. Va---- o------- i--- g---------.
   
Waarom bly jy nie? Ni--- k----------?
Ek moet nog werk. Da-- ç------- l----.
Ek bly nie want ek moet nog werk. Da-- ç------- g-------- i--- k---------.
   
Waarom gaan u nou al? Ni--- ş------- g-----------?
Ek is moeg. Yo------.
Ek gaan omdat ek moeg is. Yo---- o------ i--- g--------.
   
Waarom ry u nou al? Ni--- ş------- g-----------?
Dit is al laat. Ge- o---.
Ek ry omdat dit al laat is. Ge- o----- i--- g--------.