Afrikaans » Viëtnamees   In die trein


34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [Ba mươi tư]

Ở trong tàu hỏa / xe lửa

34 [vier en dertig]

In die trein

-

34 [Ba mươi tư]

Ở trong tàu hỏa / xe lửa

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTiếng Việt
Is dit die trein na Berlyn? Đâ- l- t-- h-- đ-- B----- p--- k----?
Wanneer vertrek die trein? Ba- g-- t-- c---?
Wanneer kom die trein in Berlyn aan? Ba- g-- t-- đ-- B-----?
   
Verskoon my, mag ek verby kom? Xi- l--- c-- t-- đ- q-- đ--- k----?
Ek dink dit is my sitplek. Tô- n--- r--- đ-- l- c-- c-- t--.
Ek dink dat u in my sitplek sit. Tô- n--- r--- b-- n--- n--- c-- c-- t--.
   
Waar is die slaapwa? To- n-- ở đ--?
Die slaapwa is aan die einde van die trein. To- n-- ở c--- t--.
En waar is die eetwa? – Aan die voorkant van die trein. To- ă- ở đ--? – Ở đ-- t--.
   
Mag ek onder slaap? Tô- n-- ở t--- d--- đ--- k----?
Mag ek in die middel slaap? Tô- n-- ở t--- g--- đ--- k----?
Mag ek bo slaap? Tô- n-- ở t--- t--- đ--- k----?
   
Wanneer kom ons by die grens aan? Ba- g-- c---- t- đ-- b--- g---?
Hoe lank duur die rit na Berlyn? Ch---- đ- đ-- B----- m-- b-- l--?
Is die trein vertraag? Tà- h-- b- m--- / t-- p--- k----?
   
Het u iets om te lees? Bạ- c- g- đ- đ-- k----?
Kan mens hier iets te ete en te drinke kry? Ở đ-- c- g- đ- ă- v- u--- đ--- k----?
Kan u my asseblief seweuur wakker maak? Bạ- s- đ--- t--- t-- v-- l-- 7.00 g-- đ--- k----?