Afrikaans » Viëtnamees   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [Bốn mươi lăm]

Ở trong rạp chiếu phim

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [Bốn mươi lăm]

Ở trong rạp chiếu phim

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTiếng Việt
Ons wil bioskoop toe gaan. Ch--- t-- m--- đ- đ-- r-- c---- p---.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. Hô- n-- c- p--- r-- h--.
Die rolprent is splinternuut. Ph-- r-- m--.
   
Waar is die betaalpunt? Qu-- b-- v- ở đ--?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Cò- c-- t---- k----?
Hoeveel kos die kaartjies? Vé v-- c-- b-- n---- t---?
   
Wanneer begin die vertoning? Kh- n-- p--- b-- đ--?
Hoe lank duur die film? Ph-- d-- b-- l--?
Kan mens kaartjies bespreek? Có t-- đ-- v- t---- k----?
   
Ek wil graag agter sit. Tô- m--- n--- ở đ--- s--.
Ek wil graag voor sit. Tô- m--- n--- ở đ--- t----.
Ek wil graag in die middel sit. Tô- m--- n--- ở g---.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Ph-- h-- h--.
Die rolprent was nie vervelig nie. Ph-- k---- c---.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Nh--- q---- s--- v- p--- n-- h-- h--.
   
Hoe was die musiek? Nh-- t-- n--?
Wie was die akteurs? Di-- v--- d--- t-- n--?
Was daar Engelse onderskrifte? Có p-- đ- b--- t---- A-- k----?