Afrikaans » Viëtnamees   Inkopies


54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [Năm mươi tư]

Mua sắm

54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [Năm mươi tư]

Mua sắm

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTiếng Việt
Ek wil ’n geskenk koop. Tô- m--- m-- m-- m-- q--.
Maar nie te duur nie. Nh--- m- đ--- c- đ-- q--.
Miskien ’n handsak? Có l- m-- t-- x--- t--?
   
Watter kleur soek u? Bạ- m--- m-- g-?
Swart, bruin of wit? Đe-- n-- h-- l- t----?
’n Grote of ’n kleintjie? To h-- l- n--?
   
Mag ek die een sien asseblief? Tô- x-- c-- n-- đ--- k----?
Is dit van leer gemaak? Cá- n-- b--- d- p--- k----?
Of is dit van plastiek? Ha- l- b--- c--- n---?
   
Van leer, natuurlik. Dĩ n---- l- b--- d-.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. Ch-- l---- đ-- b---.
En die handsak is werklik billik. Và t-- x--- t-- t--- s- l- r-- r-.
   
Ek hou daarvan. Tô- t---- c-- n--.
Ek sal dit neem. Tô- l-- c-- n--.
Kan ek dit omruil indien nodig? Tô- đ-- đ--- k----?
   
Vanselfsprekend. Tấ- n----.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. Ch--- t-- g-- l-- t---- q-- t---.
Daar anderkant is die kassier. Qu-- t-- t--- ở b-- k--.