Afrikaans » Viëtnamees   iets regverdig 3


77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [Bảy mươi bảy ]

Biện hộ cái gì 3

77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [Bảy mươi bảy ]

Biện hộ cái gì 3

Klik om die teks te sien:   
AfrikaansTiếng Việt
Waarom eet u nie die koek nie? Tạ- s-- b-- k---- ă- b--- n---?
Ek moet gewig verloor. Tô- p--- g--- c--.
Ek eet dit nie omdat ek gewig moet verloor. Tô- k---- ă-- b-- v- t-- p--- g--- c--.
   
Waarom drink u nie die bier nie? Tạ- s-- b-- k---- u--- b--?
Ek moet nog bestuur. Tô- c-- p--- đ- n--.
Ek drink dit nie omdat ek nog moet bestuur. Tô- k---- u---- b-- v- t-- c-- p--- đ- n--.
   
Waarom drink jy nie die koffie nie? Tạ- s-- b-- k---- u--- c- p--?
Dit is koud. Nó l---.
Ek drink dit nie omdat dit koud is. Tô- k---- u---- b-- v- n- l---.
   
Waarom drink jy nie die tee nie? Tạ- s-- b-- k---- u--- t--?
Ek het nie suiker nie. Tô- k---- c- đ----.
Ek drink dit nie omdat ek nie suiker het nie. Tô- k---- u---- b-- v- t-- k---- c- đ----.
   
Waarom eet u nie die sop nie? Ta- s-- b-- k---- ă- x--?
Ek het dit nie bestel nie. Tô- đ- k---- g-- m-- đ-.
Ek eet dit nie omdat ek dit nie bestel het nie. Tô- k---- ă-- b-- v- t-- đ- k---- g-- m-- đ-.
   
Waarom eet u nie die vleis nie? Tạ- s-- b-- k---- ă- t---?
Ek is ’n vegetariër. Tô- l- n---- ă- c---.
Ek eet dit nie omdat ek ’n vegetariër is. Tô- k---- ă- t---- b-- v- t-- l- n---- ă- c---.