verken
Die ruimtevaarders wil die ruimte verken.
ማሰስ
ጠፈርተኞች የውጪውን ቦታ ማሰስ ይፈልጋሉ።
sny uit
Die vorms moet uitgesny word.
መቁረጥ
ቅርጾቹን መቁረጥ ያስፈልጋል.
sny op
Vir die slaai moet jy die komkommer op sny.
መቁረጥ
ለስላጣ, ዱባውን መቁረጥ አለቦት.
raai
Jy moet raai wie ek is!
መገመት
እኔ ማን እንደሆንኩ መገመት አለብህ!