Afrikaans » Noors   Geselsies 2


21 [een en twintig]

Geselsies 2

-

21 [tjueén / én og tyve]

Småprat 2

21 [een en twintig]

Geselsies 2

-

21 [tjueén / én og tyve]

Småprat 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Waar kom u vandaan? Hv-- k----- d- f--?
Van Basel. Fr- B----.
Basel is in Switserland. Ba--- l----- i S-----.
   
Mag ek u voorstel aan Meneer Müller? Hi-- p- ... M-----.
Hy is ’n buitelander. Ha- e- u--------.
Hy praat verskeie tale. Ha- s------ f---- s----.
   
Is dit u eerste keer hier? Er d-- f----- g--- d- e- h--?
Nee, ek was laas jaar ook hier. Ne-- j-- v-- h-- i f--- o---.
Maar net vir ’n week. Me- b--- e- u--.
   
Geniet jy jou hier? Hv----- l---- d- d-- h-- h-- o--?
Baie goed. Die mense is gaaf. Ve---- g---. F--- e- v-------.
En ek hou ook van die landskap. Og n------ l---- j-- o---.
   
Wat is u beroep? Hv- j----- d- m--?
Ek is ’n vertaler. Je- e- o---------.
Ek vertaal boeke. Je- o--------- b----.
   
Is u alleen hier? Er d- a---- h--?
Nee, my vrou / my man is ook hier. Ne-- k--- m- / m----- m-- e- h-- o---.
En daar is my twee kinders. Og d-- e- d- t- b---- m---.