Afrikaans » Noors   In die hotel – aankoms


27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [tjuesju]

På hotell – ankomst

27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [tjuesju]

På hotell – ankomst

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansnorsk
Het u vir my ’n kamer? Ha- d--- e- l---- r--?
Ek het ’n kamer bespreek. Je- h-- b------ r--.
My naam is Müller. Je- h---- ... M-----.
   
Ek soek ’n enkelkamer. Je- t------ e- e--------.
Ek soek ’n dubbelkamer. Je- t------ e- d---------.
Hoeveel kos die kamer per nag? Hv- k----- r----- p-- n---?
   
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê. Je- ø----- e- r-- m-- b--.
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê. Je- ø----- e- r-- m-- d---.
Kan ek die kamer besigtig? Ka- j-- f- s- p- r-----?
   
Is daar ’n motorhuis hier? Fi---- d-- e- g------?
Is daar ’n kluis hier? Fi---- d-- e- s---?
Is daar ’n faks hier? Fi---- d-- e- f---?
   
Goed, ek neem die kamer. Fl---- j-- t-- r-----.
Hier is die sleutels. He- e- n------.
Hier is my bagasie. He- e- b------- m--.
   
Hoe laat is ontbyt? Nå- e- d-- f------?
Hoe laat is middagete? Nå- e- d-- m-----?
Hoe laat is aandete? Nå- e- d-- k--------?