Afrikaans » Portugees BR   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [quarenta]

Perguntar o caminho

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [quarenta]

Perguntar o caminho

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Verskoon my! De------!
Kan u my help? Vo-- p--- m- a-----?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? On-- h- a--- u- b-- r----------?
   
U gaan links om die hoek. Vi-- à e------- n- e------.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. De---- s--- e- f----- p-- u- t----.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. De---- v--- à d------.
   
U kan ook die bus neem. Vo-- p--- t----- p---- o ô-----.
U kan ook die trem neem. Vo-- p--- t----- p---- o b----.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. Vo-- p--- m- s----- c-- o s-- c----.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? Co-- c---- a- e------?
Steek die brug oor! At------- a p----!
Gaan deur die tonnel! At------- o t----!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Si-- a-- a- t------- s-------.
Draai by die eerste straat regs. De---- e---- n- p------- r-- à d------.
Hou reguit tot by die volgende kruising. De---- s--- e- f----- n- p------ c---------.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? De------- c--- v-- a- a--------?
Dit is beter om met die trein te gaan. É m----- v--- p---- o m----.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. Vá a-- à u----- e------.