Afrikaans » Portugees BR   Sport


49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [quarenta e nove]

Esportes

49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [quarenta e nove]

Esportes

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Neem u deel aan sport? Vo-- p------ e------?
Ja, ek moet bietjie oefening kry. Si-- e- p------ m- e--------.
Ek gaan na ’n sportklub. Eu f-------- u- c---- e--------.
   
Ons speel sokker. Nó- j------ b---.
Partykeer swem ons. Às v---- v---- n----.
Of ons ry fiets. Ou n-- v---- a---- d- b--------.
   
Daar is ’n sokkerstadium in ons stad. Na n---- c----- t-- u- e------.
Daar is ’n swembad met ’n sauna. Ta---- t-- u-- p------ c-- s----.
En daar is ’n gholfbaan. E t-- u- c---- d- g----.
   
Wat is op die televisie? O q-- t-- n- t--------?
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang. No m------ h- u- j--- d- f------.
Die Duitse span speel teen die Engelse. A e----- a----- j--- c----- a e----- i------.
   
Wie wen? Qu-- e--- g-------?
Ek het geen idee nie. Nã- f--- i----.
Op die oomblik speel hulle gelyk op. No m------ e--- e-------.
   
Die skeidsregter is van België. O á------ é d- B------.
Nou is daar ’n strafskop. Ag--- h---- u- p------.
Doel! Een – nul! Go-- U- a z---!