Afrikaans » Portugees BR   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sessenta e cinco]

Negação 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [sessenta e cinco]

Negação 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês BR
Is die ring duur? O a--- é c---?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Nã-- e-- s- c---- c-- E----.
Maar ek het net vyftig. Ma- e- s- t---- c--------.
   
Is jy al klaar? Vo-- j- a-----?
Nee, nog nie. Nã-- a---- n--.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Ma- l--- t---- a------.
   
Wil jy nog sop hê? Vo-- q--- m--- s---?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Nã-- e- n-- q---- m---.
Maar nog ’n roomys. Ma- m--- u- s------.
   
Woon jy al lank hier? Vo-- j- m--- a--- h- m---- t----?
Nee, nog net ’n maand. Nã-- s- h- u- m--.
Maar ek ken al baie mense. Ma- j- c------ m----- p------.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Vo-- v-- p--- c--- a-----?
Nee, eers oor die naweek. Nã-- s- n- f------------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Ma- j- v---- n- d------.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? A s-- f---- j- é a-----?
Nee, sy is nog net sewentien. Nã-- e-- s- t-- d-------- a---.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Ma- j- t-- u- n-------.