Afrikaans » Portugees PT   Gister – vandag – môre


10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [dez]

Ontem – hoje – amanhã

10 [tien]

Gister – vandag – môre

-

10 [dez]

Ontem – hoje – amanhã

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Gister was Saterdag. On--- f-- s-----.
Gister was ek in die bioskoop. On--- e----- n- c-----.
Die rolprent was interessant. O f---- f-- i-----------.
   
Vandag is Sondag. Ho-- é d------.
Vandag werk ek nie. Ho-- n-- t-------.
Ek bly tuis. / Ek bly by die huis. Eu f--- e- c---.
   
Môre is Maandag. Am---- é s------------.
Môre werk ek weer. Am---- v---- a- t-------.
Ek werk op kantoor. Eu t------- n-- e---------.
   
Wie is dit? Qu-- é ?
Dit is Peter. É o P----.
Peter is ’n student. O P---- é e--------.
   
Wie is dit? Qu-- é?
Dit is Martha. É a M----.
Martha is ’n sekretaresse. A M---- é s---------.
   
Peter en Martha is vriende. O P---- e a M---- s-- a----- / n--------.
Peter is Martha se vriend. O P---- é o a---- /n------- d- M----.
Martha is Peter se vriendin. A M---- é a a---- /n------- d- P----.