Afrikaans » Portugees PT   Vrae vra 2


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [sessenta e três]

Fazer perguntas 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [sessenta e três]

Fazer perguntas 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansportuguês PT
Ek het ’n stokperdjie. Eu t---- u- p---------.
Ek speel tennis. Eu j--- t----.
Waar is ’n tennisbaan? On-- é q-- h- u- c---- d- t----?
   
Het jy ’n stokperdjie? Te-- a---- p---------?
Ek speel sokker. Eu j--- f------.
Waar is ’n sokkerveld? On-- é q-- h- u- c---- d- f------?
   
My arm is seer. Dó---- o b----.
My voet en my hand is ook seer. Ta---- m- d--- o p- e a m--.
Waar is ’n dokter? On-- é q-- h- u- m-----?
   
Ek het ’n motor. Eu t---- u- c----.
Ek het ook ’n motorfiets. Ta---- t---- u-- m---.
Waar is ’n parkeerarea? On-- é q-- h- u- p----- d- e-------------?
   
Ek het ’n trui. Eu t---- u- p------.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. Ta---- t---- u- c----- e u--- c----- d- g----.
Waar is die wasmasjien? On-- é q-- e--- a m------ d- l----?
   
Ek het ’n bord. Eu t---- u- p----.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. Eu t---- u-- f---- u- g---- e u-- c-----.
Waar is die sout en peper? On-- é q-- e---- o s-- e a p------?